
Tuesday Jul 19, 2022
Rus in die dieptes van God se liefde
Oorwin jou probleme deur in die dieptes van God se liefde in te duik. Jorrie Potgieter vertel dat ons moet leer om met God se liefde saam te leef. So sal ons ervaar dat God se son van hoop elke dag oor ons skyn.
No comments yet. Be the first to say something!