Lynwoodrif Gemeente - Kom na My toe

Verskilmakers - Oorgegee, opgerig en passievol

Listen on:

  • Podbean App

Episodes

Tuesday Jul 19, 2022

Oorwin jou probleme deur in die dieptes van God se liefde in te duik. Jorrie Potgieter vertel dat ons moet leer om met God se liefde saam te leef. So sal ons ervaar dat God se son van hoop elke dag oor ons skyn.

Ewige jeug

Tuesday Jul 19, 2022

Tuesday Jul 19, 2022

Jorrie Potgieter bemoedig ons om met 'n visie en hoop oud te word. Almal gaan oud word. Almal hanteer oud word nie met waardigheid nie. Stap saam en kry weer 'n vaste hoop en 'n lewensdoel vir wanneer jou hare silwer of yl word.

Oortuigings

Monday Jul 11, 2022

Monday Jul 11, 2022

Voel jy soos 'n geknakte riet? Gebreek, uitgesluit, uitgeskuif? Het jy krag nodig? Vandag bemoedig Jorrie Potgieter jou met die verhaal van die vrou wat aan bloed vloeiing gelei het en hoe sy haar krag gekry het.

Jy mag maar vra

Tuesday Apr 05, 2022

Tuesday Apr 05, 2022

Word bemoedig deur Jesus se voorbeeld wat as mens ook emosies beleef het.  Ons sien veral in die verhaal van Jesus in die tuin van Getsémane hoe hy ook as mens angs ervaar het.  Hy verstaan - daaom mag jy maar vra

Sien die onsienlike

Tuesday Apr 05, 2022

Tuesday Apr 05, 2022

Jorrie Potgieter gee moed deur die verhaal van Jairus se dogter.  Wanneer jy op 'n plek is en nie meer weet wat om te doen nie, is dit juis die plek waar God begin werk.  Dis hier waar die wonderwerke dikwels begin wat ons so maklik miskyk

Gedra deur tamheid

Tuesday Apr 05, 2022

Tuesday Apr 05, 2022

Luister saam as Jorrie Potgieter vertel hoe belangrik dit is om jou moegheid en tamheid na God te neem.  Hoe doen mens dit?

Moenie die feesmaal mis nie

Tuesday Feb 15, 2022

Tuesday Feb 15, 2022

My kind, jy het dan alles!
Almal van ons voel soms dat ons nie kry wat ons toekom nie. Dit bring ons in kamers van bitterheid. Vandag vertel Jorrie Potgieter van die wonder van vergifnis en vryspraak. Hierdie Woorde van Bemoediging kan jou help om uit die tronk van bitterheid te breek.

Ek veroordeel jou ook nie

Monday Jan 31, 2022

Monday Jan 31, 2022

Vandag vertel Jorrie Potgieter van Jesus se wonderlike genade en hulp. Stap saam met ons deur die twee verhale waar Jesus se hulp se nodig was.

’n Geknakte riet

Monday Jan 31, 2022

Monday Jan 31, 2022

Vandag vertel Jorrie Potgieter dat Jesus gebroke mense volkome herstel. Saam met Matt 12:20 word ons deel van die riete en lamppite wat Jesus genees.

Hoop uit wanhoop

Monday Jan 31, 2022

Monday Jan 31, 2022

Voel jy soms asof dinge buite beheer raak en jy geen hoop het om dit reg te kry nie. Vandag vertel Jorrie Potgieter dat jy hoop uit wanhoop kan kry want die Here is die Een wat deur Sy Woord rigting gee.

Lwrif_2021

Podcast Powered By Podbean

Version: 20230822