
Tuesday Apr 05, 2022
Sien die onsienlike
Jorrie Potgieter gee moed deur die verhaal van Jairus se dogter. Wanneer jy op 'n plek is en nie meer weet wat om te doen nie, is dit juis die plek waar God begin werk. Dis hier waar die wonderwerke dikwels begin wat ons so maklik miskyk
No comments yet. Be the first to say something!